Jong Suid-Afrika: Bloemlesing vir die Laerskool St5 /Alers, CJ

R150.00

Hierdie skoolboek bestaan uit 40 kort stories deur verskeie bekende medewerkers soos JRL van Bruggen, Hettie Cillie, Jan FE Cilliers, S Niemeyer, Hilda Postma Totius en E de Roubaix en GR von Wielligh. Ek dink hierdie is steeds ‘n skitterende boekie vir kinders wat ekstra leeswerk wil doen…

Out of stock

SKU: JEUG.TBT.200/30/5/23 Category:

Description

JL van Schaik

1964

Groen hardebandbundel in puik toestand, naamplakker voorin boek geplak

Baie skaars ou boek