Jos en die bok / Freda Linde

R80.00

Kies A3 grootte sak omdat die boek groter as A4 grootte is.

Out of stock

SKU: KIN.DON.054/28/9/21 Category:

Description

John Malherbe Edms Bpk.

1972

Groot A4 grootte boek met stofomslag, heelwat verweer op omslag vanweë gebruik van kleeflint, boek het hier en daar skimmelvlekies, alhoewel die waardevolle boek steeds binne in goeie toestand is.

Pragtige swart  en wit en rooi tekeninge deur bekendeskilder Marjorie Wallace