Joto en die rooi sakboekie / A.W. Brink

R75.00

Joto en die rooi sakboekie is die bekoorlike en spannende verhaal van die rol wat ‘n onnutsige klein meerkat in die lewens van twee gesinne speel. Met die ontluikende jong liefde van die matriekseun Tiaan vir Ina, die dogter van ‘n “moeilike” ma as agtergrond, en die raaiselagtige verandering van Tiaan se gewese boesemvriend Gys as spannende vraagstuk, verloop die verhaal vlot en meesleurend.

1 in stock

SKU: JEUG.MAR.013/6/20 Category:

Description

Buren-Uitgewers

Eerste uitgawe 1974

Hardeband met mooi omslag, skoolstempel voorin boek, boek self nog baie mooi en skoon