Die judasbok / Dalene Matthee

R120.00

Die judasbok is Dalene Matthee se eerste boek. Hiermee het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig en die bundel verhale lê nog steeds na aan haar hart, want vyf en twintig jaar se gevoelens  en ervarings, bepeinsing en besinning lê hierin opgesluit.

“As ek uit die skool, is gaan ek … boeke skryf…” sê een van haar karakters in Die Judasbok. “En ek sal bekend word.” Met hierdie bundel verhale en haar  romans Kringe in ‘n bos, Fiela se kind en Moerbeibos het Dalene Matthee in ‘n ommesientjie meer as bekend geword – sy is vandag een van die gewildste skrywers in Afrikaans. Wanneer daar ‘n top 100-lys van mees gewilde boeke gemaak word, is daar ALTYD meer as een van haar boeke op so lys…

Out of stock

SKU: FIKSIE.OCO.001/4/23; FIKSIE.SUR.(B).005/28/3/23 Category:

Description

Tafelberg

Tweede sagtebanduitgawe 2008

Sagteband in nuwe toestand, naam van vorige eienaar voorin boek

Omslagontwerp: Laura Olivier