Judit : Kryger uit die adelstand /Jacobs, Lauren

R120.00

Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreelvlakte vestig, word die dorpie Betulie se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie. ‘n Gids vir Bybelstudie dra by tot die waarde van hierdie roman oor ‘n geliefde en beroemde vrou uit Bybelse tye.

1 in stock

SKU: GEE.BFL.002/24 Category:

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe eerste druk 2016

Sagtebandboek soos nuut

In Afrikaans vertaal deur Jeanette Fereira

Omslagontwerp: Marthie Steenkamp