Sale!

Juwele uit die Bybelskatkis / Arthur Whitefield Spalding

R120.00 R80.00

Tweehonderd-en-drie Bybelverhale van Genesis tot Openbaring.

Out of stock

SKU: GEE.DON.013/10/20 Category:

Description

Sentinel-Uitgewersmaatskappy

1954

Dik Hardebandboek met byna 500 bladsye, boek het ongelukkig natgeword aan die onderkant en het watervlekke wat deur die boek ligter word. Foto’s aangeheg.

Skilderye deur Clyde N. Provonsha en Robert Temple

In Afrikaans vertaal deur J.L. Milford