Jy en Toetenkat / Martie Preller

R70.00

Die held van hierdie storie is… JY! Ja, jy het reg gelees – JY!

Jy beland onverwags in antieke Egipte. Voor jy jou oë kan uitvee, het jy te doen moet grillerige mummies, reuse, piramides e n’n pratende kat. Wie is die verwaande Toetenkat? Kan jy die hiërogliewe ontsyfer en die stokou raaisels oplos? Sal jy Egipte van ondergang kan red?

Wat gaan gebeur? Besluit self…

Out of stock

SKU: KIN.ROZ.011/04/16 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 2007

Toestand: A4 grootte sagtebandboek in nuwe toestandmet mooi gekleurde voorblad

Illustrasies: Deur Alistair Ackermann – volkleur illustrasies