Jy Kan God Sien! ‘n Bybeldagboek vir Jongmense/Deist, Ferdinand

R100.00

Vir jongmense wat koers probeer hou deur die slaggate op die hedendaagse lewenspad, bied die bekende Ferdinand Deist aan die hand van Skrifgedeeltes ‘n rigtingwyser. Op sy kenmerkend reguit en eerlike manier skroom hy nie om die aktuele probleme van ons tyd aan te roer, en die Bybel se antwoorde op vrae te gee nie. Sake wat onder meer bespreek word, is: menslike verhoudings, die liefde en die huwelik, die bevolkingsontploffing en die natuur, godsdiens en reels, die politiek en die ekonomie, en die jongmens as God se getuie. Jy kán God sien! bring bowenal ‘n boodskap van bemoediging, wat die leser elke dag nuwe insig en begrip sal gee.

1 in stock

SKU: GEE.ALG.003/2/7/25 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe, eerste druk 1991

Sagteband  in puik netjise toestand, pen nota voorin boek geskryf an vorige eienaar