Description
Uitgegee deur Prof. F.W. Marx
Eerste uitgawe eerste druk 1991
Sagteband in redelike toestand, naam van vorige eienaar voorin en stempel van vorige boekwinkel wat sy merk wou maak, binding is swak maar alles is steeds vas, puntjie van boek effens gekraak en skade op rug
Kaart van Humansdorp en omstreke voorin boek
Lys van woordverklarings ook voorin boek

