Description
Daan Retief Uitgewers
Geen datum
Dun brosjure met pragtige klein swart en wit pensketse as ondersteuning van die teks.
R40.00
In hierdie 16 bladsye brosjure vertel Jeanne Goosen vir ons op n gevoelvolle manier oor ‘n spesifieke tydperk aan die Kaap. Die die goewerneur en sy gaste, sir Andrew en Lady Anne Barnard en omtrent 1oo gaste vier fees. Jeanne vertel van die vrouens wat uithang en van Lady Anne Barnard wat beskinder word. Lady Anne is eintlik die “odd girl out” – so vertel Jeanne Goosen. Sy vertel van die omstrede onthaal waar Lady Anne verneder is en van die eetgerei en van die onthaal van daardie era, sowel as die omstrede wyn. Die onrus in die Kasteel se selle van honderd matrose wat verhoorafwagtend was. Daar is onrus aan die Kaap. ‘n Kort vertelling ook van die nuwe goewerneurSir George Yonge en van talle bakens wat herinner aan vervloë dae aan die Kaap. ‘n Kort en bondige verhaaltjie omskrywend van die doen en late van mense aan die vroeë Kaap.
Out of stock
Daan Retief Uitgewers
Geen datum
Dun brosjure met pragtige klein swart en wit pensketse as ondersteuning van die teks.