Sale!

Kaapse kapperjolle / Jeanne Goosen

R70.00

Hierdie blik in die lewe van die ou Kaap – sy swier, weelde en prag maar ook sy onrus en opstand – is vlugtig, tog kan ‘n mens tot vandag nie onbetrokke staan jeens die Kaap en sy geskiedenis nie. Die romantiek van daardie vroeë kdae pols nog in dié moederstad se are…

1 in stock

SKU: GESK.SUM.003/1/24 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Geen datum nie

Dun boeke met rooi voorblad, bestaan uit 16 bladsye