Vorster se 1000 dae / B.M. Schoeman

R80.00

HIerdie boek is een van die opsienbarendste politieke geskrifte wat verskyn het. Dit handel oor die politieke woelinge van die laat Sestigerjare in die Nasionale Party wat gelei het tot die afstigting van die Hertzog-groep.

Mnr Schoeman beskik oor intieme kennis en dokumente wat nog nooit voorheen geopenbaar is nie en wat ook op vandag se politieke strydpunte ‘n interessante lig werp.

Die skrywer se vorige boek, Van Malan tot Verwoerd het geweldige aandag getrek en was binne ‘n jaar uitverkoop.

Out of stock

SKU: GESK.POG.101/6/19 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Uitgawedatum: Eerste uitg, 1974

Toestand: Hardeband met stofomslag, ongelukkig is ‘n stuk van die rugkant en onderste deel van voorkant van die omslag geskeur (soos op foto gedeeltelik sigbaar), en die naam van die vorige eienaar sowel as ‘n datum voorin boek