Kalahari-kaskenades / G.C. en S.B. Hobson

R45.00

Kalahari-kaskenades (1929) is die eerste van die Hobson-broers se nege boeke en die enigste een wat spesifiek vir kinders bedoel is. Dit is ‘n lekkerleesfantasie oor die ontstaan van die Ngamimeer wat ontwerp en gebou is deur die diere van die Kalahari. Kees van die Kalahari (1929) is ‘n bundel wat twee novelles bevat. Die titelverhaal is ‘n realistiese vertelling oor die bobbejaan, Kees. Die tweede novelle in hierdie bundel, Kloes, vertel van dié jakkals se stryd om die pot vir sy gesin aan die kook te hou. Die realistiese verhaal, Buks (1933), handel oor ‘n ratel. Skankwan van die duine(1930) vertel die geskiedenis van ‘n Boesman wat wees gelaat is, maar uiteindelik wraak neem op die moordenaar van sy ouers. (Vanaf: https://www.storiewerf.co.za/cvs/cv_gchobsonsbhobson_ph.htm)

 

Out of stock

SKU: FH.EES.004/10/17 Category: Tags: , , ,

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik,

Sewende druk 1972,

Hardeband sonder stofomslag maar boekinhoud nog mooi en stewig,

X bibboek met stempels en sakkie