Kamberg se wêreld / Dricky Beukes

R110.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.034/18/10/22; FIKSIE.DON.(B).007/5/1/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1982

Hardeband met allermooiste stofomslag met klein skeurtjies op die omslag se hoekie, en boek is in uitstekende toestand, bruin vlekke op binnekante van die omslag, kan dalk skimmelvlekke wees, en op ‘n paar plekke in die boek met oranje onderstreep, boek stewig, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf