Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Derde druk 1982
Toestand: Hardebandboek nog baie mooi en skoon, boek is soos nuut
Stofomslag: Helmut Starcke
R150.00
‘n Roman van die Karoo. In Kambrokind vertel F.A. Venter van sy jong jare in die Karoo. Dit is ‘n jeugreis, van die gelukkige kleinkinderjare op Botterkraal tot by die harde werklikheid van Breekkierie – twee pole waartussen ‘n avontuurlike jong lewe sy beslag kry.
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Derde druk 1982
Toestand: Hardebandboek nog baie mooi en skoon, boek is soos nuut
Stofomslag: Helmut Starcke