Die moderne tuin / Hester Fourie

R60.00

Die moderne tuin se opwindende benadering tot tuinmaak is nou binne die bereik van elke tuinier wat ‘n veelkleurige tuin verlang, en terselfdertyd tyd, moeite en geld wil spaar.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.1094/2013 Categories: ,

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1986

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, vorige eienaar se naam voorin geskryf en ‘n pen krapmerk op binneblad en op agterblad boek verder in baie mooi toestand

Mooi gekleurde fotos in boek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die moderne tuin / Hester Fourie”