Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Agste druk 2015
Sagtebandboek, voulyn op voorblad, inhoud in puik netjiese toestand
R170.00
Kamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls weggegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies dié soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses kom sy weer haar verkragters teë . . .
1 in stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Agste druk 2015
Sagtebandboek, voulyn op voorblad, inhoud in puik netjiese toestand