Description
CUM
Eerste uitgawe 2010
Sagtebandboek in redelike toestand, punte van boek is effens beskadi en ‘n naam van ‘n vorige eienaar voorin
Oorspronklike titel: Her mother’s hope – 2003
Vertaal deur Esta Grobler
Original price was: R110.00.R90.00Current price is: R90.00.
Net voor die Eerste Wêreldoorlog uitbreek, verlaat Marta Switserland en laat daarmee saam ook haar moeilike kinderjare agter. Marta word ‘n hardwerkende skoonmaker en ontmoet later vir Niclas, ‘n man wat net so vasbeslote soos sy is om ‘n beter lewe in ’n beter plek te vind. ‘n Ma se hoop is die verhaal van Marta wat haar drome om eendag ‘n hotel te besit, opsy skuif ter wille van haar man en kinders. Haar vrese en onvervulde drome word dan oorgedra in wat sy vir haar dogter Hildemara begeer. Marta se ongenaakbaarheid oor die jare wek in Hildemara ‘n desperate behoefte aan haar ma se liefde en respek. Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe en die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma.
Out of stock
CUM
Eerste uitgawe 2010
Sagtebandboek in redelike toestand, punte van boek is effens beskadi en ‘n naam van ‘n vorige eienaar voorin
Oorspronklike titel: Her mother’s hope – 2003
Vertaal deur Esta Grobler