Katswink / Cilliers, Ceclie

R70.00

Cecile Cilliers is op 18 Julie 2018 oorlede op die rype ouderdom van 85 jaar.  Haar suster, die ewe bekende Madelein van Biljon is in 2010 oorlede. Hulle het ‘n Kyknet program genaamd Boeksusters aangebied.

1 in stock

SKU: FIKSIE.BOB.6018/15 Category:

Description

Tafelberg

1ste uitg 1994

Sagteband nog baie mooi