Kaviaar vir ‘n Kampioen /De Villiers, Steve

R150.00

Soos sy voorgangers, Kantlynkaviaar en Kaviaar vir ‘n Kisbou, bekyk Kaviaar vir ‘n Kampioen
onvergeetlike hoogrepunte in Suid-Afrikaanse en internasionale sport van die kantlyn af.
Gebaseer op die radioreeks onder eersgenoemde titel, word 12 sportsoorte en talle sportsterre betrek.

Van Kaviaar vir ‘n Kishou is gesê:
“Wat Steve de Villiers se Kantlynkaviaar ‘n treffer gemaak het, geld ook vir Kaviaar vir ‘n ohnu. Die boeiende sportvertellinge is nie streewe, dokumentêre feite oor sportlui nie, want die klem val sterk op die menslike sy.”
– Herman le Roux in Die Volksblad

“Waarom het so iets nog nooit in Afrikaans verskyn nie?”
– Zandberg Jansen oor Radio Suid-Afrika.

“Vyftig heerlike skeppies sportkaviaar… Dit
gaan hier om meer as prestasies en mislukkings op die tennis- of gholfbaan. Die hartklop van die vertellings is die klem op die menslikheid van die karakters. Hulle is nie net gespesialiseerde outomate wat tennis, gholf, rugby of sokker speel of boks nie, maar mense wat vrees, vreugde en hartseer ken.”
– Johann Holzapfel in Beeld

“Kaviaar vir’n Kishou is ‘n pronkstuk wat elke sportliefhebber nie durf misloop nie.”
– Christo Lemmer in Die Vaderland

“Steve de Villiers kan met reg daarop aanspraak maak dat hy sport se Jan Spies is. Die man vertel
‘n storie dat jou tone skoon krul van lekkerkry. Dit is een van daardie boeke wat jy weer en weer lees en elke keer dit maar net weer geniet.”
– Lappe Laubscher in Communico

“The author is to Afrikaans radio listeners what
Charles Fortune is to the English of the species.
Covering a wide range of sporting subjects both here and abroad, De Villiers’s, writing is as warm, charming and informed as is his broadcasting. Afrikaans sports journalism at its best. Pure caviare.”

– Rodney Hartman in The Sunday Star

1 in stock

SKU: SPO.TBT.230.30.5.2023 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe, eerste druk 1987

Hardebandboek met mooi en netjiese stofomslag, inhoud stewig en netjies