Gids van Hengeldamme in Suider-Afrika en julle vissoorte /Hughes, Norman

R180.00

Inhoudsopgawe

Bevat meer as 30 damme waar visgevang kan word.

Elke dam se beskrywing bevat ook ‘n kaar van die dam en detail rondom elke dam.

1 in stock

SKU: SPO.HUD.0005/3/24 Category:

Description

Promedia-Publikasies

Eerste druk 1986

Hardebandboek in byna A3-grootte, boek is oud maar nog in goeie toestand, klein skeurtjie op dei eerste skoonbladsy – is herstel…