Kerse teen die wind : Tien eenbedrywe / Gerhard J. Beukes

R80.00

Die eenbedrywe van Gerhard Beukes bly voortdurende in aanvraag. Daarom is besluit om ‘n keur van eenakters in een band te publiseer, sodat toneelgroepe ‘n taamlike wye keuse van sy werk bymekaar kan hê. Eenbedrywe ingesluit in hierdie bundel:

Kerse teen die wind, Die vrees, As die nefie kom kuier, Die hand awt Hy eenmaal geneem het, Die braaiboud, Oktobernag, In my dae, Die ligblou vaas, Mamma het planne, Laat die kerse brand.

Out of stock

SKU: DRA.LW/2015 Category:

Description

Uitgegee deur J.L. van Schaik

Eerste uitgawe 1950

Hardeband met stofomslag wat aanmekaar gelas is, sellotapemerke op binneblad en vorige eienaar se naam voorin met potloodaantekeninge in boek, blaaie is bros van ouderdom maar boek nog netjies

R80