Kinderjare van die groot komponiste / Catherine Gough

R90.00

In hierdie boek word vertel van ses kinders. Hulle kinderjare was heel verskillende: sommige was ryk, sommige was arm, sommige was gelukkig en sommige ongelukkig, sommige het musikale ouers gehad en sommige ‘n vader en moeder wat glad nie van musiek gehou het nie. Maar hulle het almal groot komponiste geword en hulle musiek word vandag dwarsdeur die wêreld gespeel.

George  Frederick Handel * Wolfgang Amadeus Mozart * Franz Schubert * Felix Mendelssohn * Edvard Grieg * Edward Elgar

Out of stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.DON.020/30/3/21 Category:

Description

Oxford University press

1962

Geel hardebandboek met skets op voorblad, rugkant beskadig onder

Vertaal deur Arnold van Wyk

Geïillustreer deur Edward Ardizzone

Reeks: Die jong leser se musiekgids