Kinderland / Helena J.F. Lochner

R110.00

Drie- en twintig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.

1 in stock

SKU: KIN.ADR.040/3/2/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe in hierdie vorm 1969

Hardeband met stofomslag met heelwat verweer, die boekinhoud daarenteen is soos nuut

Met meer as 60 tekeninge deur Dorothy Hill