Kinders grootmaak : wat niemand jou ooit vertel het nie /Jarvis, Jane en De Jong, Debbie

R120.00

Inhoud:
Fokus op positiewe gedrag
Organiseer die slaapkamer
Die oggend- en aandroetine
Weekbeplanners
Maandbeplanners
Toetse en projekte
Speletjies en pret
Hoe om die TV-euwel te hanteer
Voed jou liggaan, voed jou brein
Dissipline
Indeks

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALM.027/18/8/23 Category:

Description

Struik Uitgewers

2008

Sagtebandboek in nuwe toestand, slegs ‘n prys of ‘n naam bo-aan die titelbladsy met swart koki doodgetrek, boek is binne soos nuut