Kinders van die Bybel vertel self : Jafet vertel van die Ark / Robert Schmidt

R80.00

Hoofstukke:

Jafet vertel van die ark

Jafet vertel van die lewe in die ark

Peleg vertel van die Toring van Babel

Lot vertel: Abram trek na ‘n ver land

Out of stock

SKU: KIN.MIK.010/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Haum-Daan Retief uitgewery

Datum: Eerste Haum-Daan Retief uitgawe 1993

Toestand: Hardeband A4 grootte boek met volkleur glansvoorblad, boek nog mooi netjies, vorige eienaar se naam voorin met kokipen geskryf

Illustrasies: Deur Irene Erasmus

Samesteller: Rian Pieterse