Kinders van die wind en ander liriek met wysies en akkoorde /Du Plessis, Koos

R160.00

Die liedjies in hierdie bundel is op twee langspeelplate opgeneem: Skadu’s teen die muur en As almal ver is.

Out of stock

SKU: DIG.WAV.006/1/24 Category:

Description

Ingelei deur Hennie Aucamp

Tafelberg-Uitgewers

Eerste sagtebanduitgaawe, Tweede druk 1988

Sagtebandboek met gekleurde glansvoorblad, titelblad en agterste buiteblad toon bruin skimmelvlekkies, naam inskrywing op binneblad.

Bandontwerp: Bent Bjornstad

Baie skaars!