Description
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1983
Hardeband met mooi gekleurde voorblad
Oorspronklike titel: Captain Pugwash and the mutiny – 1982
Vertaal duer Jan Schaafsma
Pragtige illustrasies deur die skrywer John Ryan
R80.00
‘n Muitery op die Baba Swartvark! Kaptein Klamhout word op ‘n eilandjie agtergelaat en sy bemanning neem beheer oor. Maar sonder hom en sy kajuitknaap, Pikkie beland die bootsman, Barnabas en Willie gou in die sop – Bees Bombas en sy wrede seerowers neem op hul beurt die skip oor. Soos gewoonlik is dit Pikkie wat met ‘n slim plan die situasie red…
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1983
Hardeband met mooi gekleurde voorblad
Oorspronklike titel: Captain Pugwash and the mutiny – 1982
Vertaal duer Jan Schaafsma
Pragtige illustrasies deur die skrywer John Ryan