Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 2013
Sagteband in mooi netjiese toestnad, puntjies is effens omgebuig en boekblaaie is vergeel, tipex merk op binneblad
R90.00
Klara verwys na n intieme reis deur die ontstuimige landskap van Suid Afrika. Dit stel voor ‘n romantiese uitslag in die gesig van armoede, verlore droome en wanhoop.
Klara verken die lewens van Boplaas se mense – Klara, haar familie en Polla, die bruin vrou wat die familie se steunpielaar is, hulle huishelp. Die intieme storie neem plaas tussen dae van Klara se jeug deur die weerspieëling van ‘n dertigjarige Klara, opsoek na die verlore dele van haar familie.
Die lewe op Boplaas verwys na n tyd van harmonie, tot haar pa se dood die familie tref. Die idilliese lewe op die plaas is onderbreuk in ruil vir n lewe van armoede in Witlokasie. Haar ma se probleme word meer as net geestelik- sy word swanger en keur terug na kind; heeltemal afhanklik van Klara en haar jonger suster, Leen.
Haar susters, Leen en Martjie verlos hul self van die ellende, terwyl Klara moet omsien na haar ma en die buite-egtelikekind, Henk. Vir Klara is daar geen uitweg behalwe die liefdesverhoudings tussen Dries en Hannes nie, maar in dié tydperk gaan mans grens toe.
Die boek is geskryf in n outentieke taal. Ten spyte van die tyd perk, stel die boek geen verwysings na politieke onrus nie. Die karakters is stereotipies gestel. Die boek beskryf n lewe van armoede, verlore drome en wanhoop in n manier wat die nostalgiese leser sal koester. Dit bou aan die konsep wat voorstel dat n mens wat stryd en swaarkry oorleef, die ervarings kan gebruik om innerlike krag te skep. Hierdie boek is aanlyn beskikbaar, laat dit toe om ‘n plek in jou lewe te eis.
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 2013
Sagteband in mooi netjiese toestnad, puntjies is effens omgebuig en boekblaaie is vergeel, tipex merk op binneblad