Klassieke meesters van die Renaissance / F.E.J. Malherbe

R150.00

‘n Inleiding tot kunswaardering.

Met 80 afbeeldinge van skilderye en kunswerke in swart en wit

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.013/8/22 Category:

Description

Unie-Volkspers

Derde druk November 1945

Blou hardebandboek wat heelwat verweer het op die buiteblad en hoeke, inhoud steeds waardevol