Klein akkoord : 100 Haikoes / Hélene en Deon Kesting

R65.00

Inleiding tot Haikoes ‘n stuk wat ‘n haikoe is. Reeds lanter as drie eeue word die haikoe in Japan beoefen, ‘n versvorm bestaande uit sewentie lettergrepe wat oor drie reëls versprei is. Tradisioneel het die eerste e ndie derde versreël elk vyf lettergrepe en die middelste sewe – ‘n versstruktuur van 5-7-5 lettergrepe.

Out of stock

SKU: DIG.ROB.001/2/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1979

Hardeband met mooi voorblad, boek netjies

Bandontwerp: Bent Bjornstad