Kleure van liefde: in lewe en sterwe en daarna /Momberg, Marthie

R90.00

Kleure van liefde is ‘n ware verhaal wat hom afspeel teen die agtergrond van ‘n dodelike siekte en die onverwagse verloop daarvan.

Derik Momberg, ‘n Comrades-hardloper en sielkundige met ‘n teologiese agtergrond, word op 41-jarige ouderdom met leukemie gediagnoseer. Saam met sy voru ontdek hy dat daar niks is om te vrees nie.

Hulle verhaal bied bo alles ‘n perspektief op vrede en aanvaarding van die dood as ‘n wonderlike dimensie.

1 in stock

SKU: BIO.ATA.015/2/6/26 Categories: ,

Description

Hemel en See

Eerste uitgawe eerste druk 2000

Sagteband in puik toestnad, so goed soos nuut