Description
Perskor Uitgewery
Eerste uitgawe eerste druk 1972
Boek is in sagteband en is nie so mooi aan die buitekant nie, hier en daar penmerke van ‘n kleintjie se krabbelmerkies maar boekie het kosbare rympies in
Omslag en illustrasies: Annette Stork

