Koggelman die kierievegter /Longden, HWD

R75.00

Vier verhale van wilde diere en voëls.

3 in stock

SKU: JEUG.CDON.(B).006/5/24; JEUG.ULU.011/11/20; JEUG.ELI.003/6/11/24 Category:

Description

Tafelberg

1959

Hardebandboek met effense verweer op hoeke en rugkant, skimmelvlekke op voor en agterste binneblaaie, plakker en geskrewe pen op voorste binneblad

Pen-en-ink sketsies deur die skrywer en volbladillustrasies deur Erna Pinner