Kom ons speel skaak / S. van Tonder

R80.00

Hier is die eerste handleiding in Afrikaans oor hierdie intersessante spel en onder andere spreek appelregter H.A. Fagan as volg in sy voorwoord: Ek beskou alle spele – van kinders en van grootmense – as ‘n miniatuur weergawe van een of ander aspek van die lewe maar vir die skaakspel geld hierdie beskrywing in ‘n baie besondere mate. ‘n Skaakspel is ‘n veldslag tussen twee teenstanders, elk met sekere magte onder sy beheer, om teen die ander kant in te werp. Skaak bied die geleentheid vir ‘n rasionele, wetenskaplike ontleding van die faktore wat in so ‘n stryd die sege aan die een of ander kant toeken.

Ek verwelkom Van Tonder se boek as ‘n eersteling van sy soort in ons taal.

Out of stock

SKU: SPO.GER.194/1/20 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

MCMLVI

Hardeband met stofomslag effense verweer op omslag