Description
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 1994
Sagteband soos nuut
Original price was: R120.00.R110.00Current price is: R110.00.
Met Koms van die hyreën is ons terug in die wêreld van Karel Kousop, Dolf van Niekerk se eerste Boesmanstorie wat in 1985 verskyn het: die stuk aarde tussen die Riet- en die Modderrivier, wat die Kousops eens geheers het en Johannes du Plessis nou magteloos moet toekyk hoe die voorslepende droogte sy erfplaas stroop tot net stof en swart rots oorbly.
Koms van die hyreën is ‘n egte Afrika-verhaal, so misterieus en magies soos die voor-voormense se rotstekeninge.
1 in stock
Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk 1994
Sagteband soos nuut