Koning Saul / Prof. Dr. J.H. Kroeze (Deel 1)

R95.00

Die gesalfde van die Here bevrees vir die manskappe.

Inhoud:

Saul gesalf

Israel wil ‘n koning he

Saul se terugkeer na huis

Die koningskeuse te Mispa

Saul red Jabes en word as koning gehuldig

Saul se koningskap sal nie bestaan nie.

Ens…

1 in stock

SKU: GEE.FOL.001/6/19 Category:

Description

Onder die redaksie van S. du Toit, J.H. Kroeze en W.J. Snyman

Pro Rege-Pers Beperk

1962

Hardeband sonder omslag – binneblad is uitgesny maar verder nog netjies en waarskynlik nooit gelees nie

Reeks: Persone en gedagtes uit die Bybel