Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1998
Toestand: Sagteband so goed as nuut
Omslagontwerp: Malcolm Bates
R110.00
Koos Prinsloo – een van die mees kontroversiële skrywers in Afrikaans. In ‘n huldeblyk by sy dood in 1993 beskryf Gerrit Olivier sy bydrae tot die Afrikaanse letterkunde as volg:
“…sy volgehoue formele verskuiwings van die kortverhaal, sy verregaande ontwrigting van die veronderstelde grens tussen fiksie en werklikheid, en sy verkenning van gebiede waarvoor selfs geharde lesers soms moes terugdeins.“
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1998
Toestand: Sagteband so goed as nuut
Omslagontwerp: Malcolm Bates