Kopkrappers! /Maarschalk, Jan

R75.00

Hierdie boek Kopkrappers!, bevat meer as 100 breinboelies met antwoorde vir slimmes en dommes van agt tot tagtig…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.001/9/22 Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 2002

Sagtebandboek in nuwe toestand, effense vou in voorblad maar verder is boek se blaaie wit en nog styf – wat wys dis ongelees. Boek is geteken deur die skrywer en opgedra aan ‘n vriend