Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1979
Hardebandbboek met mooi stofomslag, boek is boonop geteken deur die skrywer
R160.00
Die verhale in “Kort lewe van ‘n reisiger” toon opnuut sy vermoë om fyn gevoelsnuanses te verwoord en ‘n boeiende atmosfeer te skep. Dis’ n bundel met wisselende stemminge: broeiend, nostalgies, ontstellend, morbied, vol deernis…
‘n Prikkelende, individualistiese bydrae tot ons verhalende literatuur.
1 in stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe 1979
Hardebandbboek met mooi stofomslag, boek is boonop geteken deur die skrywer