Kriek-hulle / Anna Rothman

R120.00

Hierdie boek met die allermooiste pensketse fokus op die volgende diertjies:

Spinnekoppe
Die valdeurspinnekop
Jagspinnekoppe
Die roman
Die krap
Die skulpkrappie
Die perdeby
Parasiet-perdebytjies
Die blaarknipperby
Kriek
Kokerjuffers
Die skurwepadda
Die brulpadda
Die platanna
Die mol

Ander boeke uit die pen van Anna Rothman is Klaasneus-hulle en Kraai-hulle.

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.SUR.004/11/18 Category:

Description

Uitgewer:  Tafelberg

Datum: 1979

Toestand: Hardeband met mooi voorblad, geen omslag, boek in puik toestand, vuil vatmerk op agterblad

Tekeninge en bandontwerp: David Thorpe