Description
Academica
Uitgegee in 1979
Hardeband met mooi omslag
Hierdie studie verskyn as ‘n afsonderlike uitgawe by geleentheid van D.J. Opperman se vyf en sestigste verjaarsdag op 29 September 1979. Dit sal later opgeneem word in Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur II.