Laramie die wonderwerker / Eugene N Marais

R90.00

Saamgestel uit die dagboek en nagelate dokumente van dr. Roubaix

1 in stock

SKU: FIKSIE.ULU.003/8/18 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1959, Hardeband met stofomslag met klein bietjie stukkende plekkies op omslag se hoeke, stempels van ‘n skool voorin, blaaie vergeel van ouderdom maar boek nog baie netjies en skoon