Dwaalstories / Eugene N. Marais

R70.00

NP van Wyk Louw skryf oor Dwaalstories: Ek het na die herlees van die boek moet erken: heel vroeg  was hierdie stories vir my “oulik”, nie onaardig, fyn… Eers baie baie later sjarmant en fassinerend.

Vandag sou ek sê hierdie vier stukke is van die grootste prosa in ons taal. Vreemd tog, dat ‘n mens dit nou sê. So groei literêre oordeel…

Marais het hier in “gesigte” soms iets gesien van wat Afrikaanse kuns kan wees. Suiwerder as wat hy ooit in verse kon sê.

Dis prosa wat ons jong skrywer van buite moet ken – en dan in geen geen enkele opsig … na-aap nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.PCH.019 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Derde druk 1964

Toestand: Hardeband met mooi omslag en boek in puik toestand, naam voorin boek geskryf in ‘n kinderskriffie en heelwat potloodaantekeninge en onderstreping in boek.

Illustrasies: Deur Katrine Harries