Leer meer van die Bybel / Lois Rock

R70.00

Inhoud: (elke opskrif word op  dubbel blaaie verduidelik en in volkleur geïllustreer.)

Wat is die Bybel?

Hoe lyk die regte Bybel?

Waarom het party Bybels prente?

Wat is ‘n kinderbybel?

Watter soort verhale is in die Bybel?

Is die Bybelverhale net stories of is dit waar?

Is die verhaal van Noag se ark waar?

Is Jesus in die Bybel?

Watter verhaal kom eerste: Noag se ark of Jesus se geboorte? (Nuwe en Ou Testament word verduidelik en geillustreer)

Hoeveel verhale is daar in die Bybel?

Hoe kry ons die stukke wat ons wil lees in so ‘n dik boek?

Moet ‘n mens die Bybel op ‘n spesiale manier oppas?

Wat is die grootste gebod in die Bybel?

1 in stock

SKU: GEE.MIK.007/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2006

Toestand: Boek in hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek soos nuut

Illustreerder: Maureen Galvani – mooi gekleurde sketse

Vertaler: Uit Engels vertaal deur Hester Venter