Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1990
Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad, oorgetrek en voorblad verstewig en stempel van vorige eienaar voorin asook ‘n vorige eienaar se naam voorin in ink geskryf.
Foto’s: ‘n Hele insetsel swart en foto’s in middel van boek ingesluit