Description
Benedic Boeke,
1993,
sagteband nog netjies, boodskap aan vorige eienaar voorin
R15.00 R10.00
Van die vrae wat beantwoord word, is:
Is daar onvergeetlike sondes?
Mag ‘n geskeide weer trou?
Is daar so iets soos erfsonde?
Wat is die gewete?
Wat van Sondag?
Moet ek die owerheid gehoorsaam?
Straf God werklik tot in die derde en vierde geslag?
Ontvang ek my verdiende loon wanneer ek sondig?
2 in stock
Benedic Boeke,
1993,
sagteband nog netjies, boodskap aan vorige eienaar voorin