Liefde en koue vrees / Ettie Bierman

R65.00

Net voor lugwaardin Anneke van Zyl op ‘n vlug na Lissabon vertrek, gee ‘n bewonderaar vir haar ‘n bottel duur Franse parfuum.

Min kon sy egter raai watter probleme die bottel parfuum haar in die daaropvolgende dae op die hals sou haal. En sy kan nie eers haar toevlug tot die bevelvoerder van die vlug, Paul Roux, neem nie, want sy het net voor die vlug vertrek het, haar verhouding met hom verbreek, omdat hy haar troetelgans doodgery het.

Liefde en koue vrees, een van Ettie Bierman, se pakkendste verhale oor die lotgevalle van ‘n lugwaardin, is ‘n waardige toevoeging tot die Romankeurreeks.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.018/12/17 Category:

Description

Uitgewer: JP van der Walt

Uitgawedatum: Tweede uitgawe 1998

Toestand: Hardeband met pragtige gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin geskryf, sellotape afgetrek aan binnekante van boek

Omslagillustrasie: Gertie Ihlenfeldt

Reeks: Romankeur