Description
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1995
Sagtebandboek in mooi toestand, fyn krakies op onderkant van voorblad, kan gevoel word, lyk of die boek nooit gelees is nie.
R85.00
Sy staan onder die waterval, haar hande uitgestrek bo haar kop, haar oë toe. Sy staan op haar tone. Hy sien die lang spiere wat gestrek afgeteken staan, van haar enkels tot bo teen haar dye. Dit lyk of sy van marmer gemaak is, gladde, ligbruin marmer, gepoleer en volmaak. Sy keel is droog en hy sluk swaar.
Ordentlikheid vereis dat hy omdraai en weggaan, maar hy kan dit nie doen nie.
Hy kan sy oë nie van die toneel voor hom wegskeur nie…
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1995
Sagtebandboek in mooi toestand, fyn krakies op onderkant van voorblad, kan gevoel word, lyk of die boek nooit gelees is nie.