Description
Human & Rousseau
Vyfde druk 1979
Hardeband sonder stofomslag met mooi gekleurde voorblad boek soos nuut
Tekeninge deur die bekende illustreerder Dorothy Hill
Reeks: Liewe Heksie-reeks
Liewe Heksie boeke is skaars en soms opgebruik – die een in puik toestand.